text stringlengths 250 44.8k | lang stringclasses 1
value | score float32 2.06 10 |
|---|---|---|
Abram het toe met sy vrou, al hulle besittings en Lot, Egipte verlaat en noordwaarts na die Negev getrek.
Abram was baie ryk aan lewende hawe, silwer en goud.
Hulle het van plek tot plek deur die Negev getrek op pad na Bet-El toe, na die plek tussen Bet-El en Ai, waar hy voorheen kamp opgeslaan het.
Dis die plek waar A... | afr | 7 |
Die Here het vir Noag gesê: Jy en jou gesin moet in die ark ingaan, want onder al die mense op die aarde is dit jy alleen wat opreg lewe.
Jy moet ook sewe mannetjies en sewe wyfies van elke diersoort wat Ek goedgekeur het as geskik om te eet en te offer saamvat. Neem ook een mannetjie en een wyfie uit elk van die ander... | afr | 7 |
Maar God het gedink aan Noag en al die mense en diere by hom in die ark. Hy het n sterk wind oor die water laat waai en die watervloed het begin afneem.
Die onderaardse waterbronne het opgehou om uit te borrel en die stortreën het bedaar.
Geleidelik het die vloedwaters gesak. Na dae het die watervlak só gesak.
dat die ... | afr | 7 |
So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi.
Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus.
God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het... | afr | 7 |
Die volgende is n lys van die nakomelinge van Noag se drie seuns, Sem, Gam en Jafet, ná die vloed.
Die nageslag van Jafet was Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras.
Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.
Die nageslag van die Grieke was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners .
... | afr | 7 |
Die volgende is n lys van Adam se afstammelinge. Toe God mense geskep het, het Hy hulle na sy beeld gemaak.
Hy het hulle manlik en vroulik gemaak. Hy het hulle toe mens genoem en hulle geseën.
Toe Adam jaar oud was, is sy seun Set gebore. Hy was die ewebeeld van sy pa.
Ná die geboorte van Set het Adam nog jaar gelewe. ... | afr | 7 |
Mettertyd het die mense op die aarde baie vermeerder. Daar is ook dogters vir hulle gebore.
Die godeseuns het opgemerk hoe mooi die dogters van die mense was. Hulle het van hulle as vroue gekies.
Toe sê die Here : My gees sal nie vir altyd in die mensdom wees nie, want hulle is sterflik. Voortaan sal hulle leeftyd hoog... | afr | 7 |
Daar was n tyd toe die hele wêreld net een taal gepraat het en dieselfde woorde gebruik het.
Soos wat die mense se woongebied ooswaarts uitgebrei het, het hulle op n vlakte in die land Sinar afgekom en daar gaan woon.
Na n tyd het hulle vir mekaar gesê: Kom ons maak stene wat goed gebak is. Hulle gebruik toe stene in p... | afr | 7 |
Omtrent hierdie tyd het daar oorlog in die omgewing uitgebreek. Koning Amrafel van Sinar , koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim.
het opgetrek teen koning Bera van Sodom, koning Birsa van Gomorra, koning Sinab van Adma, koning Semeber van Sebojim en die koning van Bela .
Die ko... | afr | 7 |
Maar Sarai, Abram se vrou, het nog geen kinders gehad nie. Sarai het n Egiptiese slavin gehad met die naam Hagar.
Sarai sê toe vir Abram: Die Here het my nie toegelaat om kinders te hê nie. Gaan slaap by my slavin. Dalk kan sy n kind in die wêreld bring wat ek as my eie kan beskou. Abram het hiermee ingestem.
So het Sa... | afr | 7 |
Daarna het die Here in n visioen aan Abram verskyn en vir hom gesê: Moenie bang wees nie, Abram, want Ek sal jou beskerm en jou beloning sal groot wees.
Maar Abram het geantwoord: Oppermagtige Here , wat beteken al u seëninge as ek nie eers n seun het nie? Daarom sal Eliëser van Damaskus my erfgenaam word.
U het my gee... | afr | 7 |
Die slang was listiger as al die diere wat die Here God gemaak het. Is dit regtig so? vra hy vir die vrou. Het God regtig gesê julle mag niks van die vrugte in die tuin eet nie.
Natuurlik mag ons van die vrugte eet, sê die vrou.
Dis net van die vrugte van die boom in die middel van die tuin wat ons nie mag eet nie of s... | afr | 7 |
God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: Julle moet meer word deur baie kinders te hê en so die aarde te vul.
Al die diere, groot en klein, asook al die voëls en visse sal vir julle bang wees. Ek stel hulle tot julle beskikking.
Benewens die groen plante mag julle hulle ook eet.
Maar geen dier mag geëet word ... | afr | 7 |
In die begin het God die ganse heelal geskep , die hemel daarbo en die aarde hieronder.
Maar die aarde was n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water gesweef.
Toe beveel God: Laat daar lig wees! en dit was so.
Die lig was vir God... | afr | 7 |
Die mens het by sy vrou, Eva, geslaap en sy het swanger geword. Sy het geboorte gegee aan Kain . Sy sê toe: Met die hulp van die Here het ek n man voortgebring.
Daarna het sy geboorte gegee aan sy broer Abel . Toe hulle groot was, het Abel n veeboer geword en Kain n landbouer.
Toe oestyd aanbreek, het Kain uit die opbr... | afr | 7 |
Die Here het vir Abram gesê: Trek weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis en gaan na die land wat Ek jou sal aanwys.
Ek sal jou die voorvader maak van n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot n seën sal wees.
Ek sal dié seën wat jou seën en dié wat jou vervloek, sal Ek ver... | afr | 7 |
Toe Abram jaar oud was, het die Here weer aan hom verskyn en gesê: Ek is God die Almagtige. Lewe in my teenwoordigheid en wees opreg.
Ek sal my verbond met jou maak en jy sal n groot nasie word.
Toe Abram dit hoor, val hy met sy gesig op die grond. God sê toe vir hom:.
Dit is my verbond wat Ek met jou sluit: Jy sal die... | afr | 7 |
Die Here het weer by die groot bome van Mamre aan Abraham verskyn. Terwyl Abraham so in die middel van die dag by die ingang van sy tent sit.
sien hy skielik drie mans daar naby staan. Hy het opgestaan, vinnig na hulle toe gestap en hulle verwelkom deur diep te buig.
Menere, het hy gesê, doen my n guns en vertoef n bie... | afr | 7 |
Daardie aand het die twee engele by Sodom aangekom. Lot het juis in die poort van Sodom gesit. Toe hy hulle sien, het hy opgestaan om hulle te ontmoet. Hy het hulle verwelkom en laag voor hulle gebuig.
Menere, sê hy, kom gerus saam na my huis toe. Daar kan u u voete was en my gaste vir die nag wees. Môre-oggend kan u w... | afr | 7 |
Abraham het suidwaarts na die Negev getrek en n tyd lank tussen Kades en Sur gewoon. Toe hy in Gerar gewoon het.
het hy daar rond vir die mense vertel dat sy vrou Sara sy suster is. Koning Abimelek van Gerar laat haar toe haal om met haar te trou.
In die nag verskyn God toe in n droom aan Abimelek en sê vir hom: Jy spe... | afr | 7 |
Isak roep toe vir Jakob. Hy seën hom en sê: Jy moenie met enige van hierdie Kanaänitiese vroue trou nie.
Gaan eerder na Paddan-Aram toe, na die huis van jou oupa Betuel, en trou met een van jou oom Laban se dogters.
Mag God die Almagtige jou seën en vir jou baie kinders gee. Mag Hy jou n groot nasie maak.
Jy en jou nag... | afr | 7 |
Na n tyd wou God Abraham toets. Abraham! roep God. Hier is ek, antwoord Abraham.
God sê vir hom: Neem jou seun, jou enigste seun, ja, vir Isak wat jy so liefhet, en gaan na die land Moria. Offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal wys.
Die volgende oggend het Abraham vroeg opgestaan. Hy het sy do... | afr | 7 |
Die Here het vir Sara gesorg en sy belofte aan haar nagekom.
Sara het swanger geword en vir Abraham in sy ouderdom n seun gegee. Dit het gebeur op die bestemde tyd soos God beloof het.
Abraham het sy seun Isak genoem.
Agt dae ná Isak se geboorte het Abraham hom besny soos God hom beveel het.
Abraham was toe jaar oud.
S... | afr | 7 |
n Swaar hongersnood het weer die land getref, soos in die tyd van Abraham. Daarom het Isak verskuif na Gerar waar Abimelek, die koning van die Filistyne, gewoon het.
Daar verskyn die Here aan Isak en sê: Moenie Egipte toe gaan nie. Bly hier waar Ek vir jou sê.
Bly in hierdie land as n uitlander. Ek sal met jou wees en ... | afr | 7 |
Abraham het weer getrou. Die vrou se naam was Ketura.
Sy het vir hom die volgende kinders in die wêreld gebring: Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag.
Joksan se twee seuns was Skeba en Dedan. Die inwoners van Assur, Letus en Leüm was die nageslag van Dedan.
Midian se seuns was: Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä... | afr | 7 |
Toe Sara jaar oud was.
is sy by Kirjat-Arba dood. Dit is Hebron in die land Kanaän. Abraham het daar gerou en oor haar gehuil.
Hy het haar lyk net so gelaat, na die leiers van die Hetiete toe gegaan en gesê:.
Ek is maar n vreemdeling onder julle. Verkoop asseblief aan my n stuk grond waar ek my vrou kan begrawe.
Die He... | afr | 7 |
Toe Isak baie oud was en blind begin word het, roep hy Esau, die oudste seun, en sê: My seun. Hier is ek, antwoord Esau.
Ek is reeds n ou man, sê Isak. Ek kan enige dag sterf.
Vat jou boog en pylkoker, gaan veld toe en skiet vir my n wildsbok.
Maak die vleis gaar soos ek daarvan hou en bring dit vir my om te eet. Dan s... | afr | 7 |
Toe Ragel besef dat sy nie kinders kan kry nie, het sy jaloers geword op haar suster. As jy my nie kinders gee nie, sal ek sterf! sê sy vir Jakob.
Jakob het baie kwaad geword vir Ragel. Is ek dan God? vra hy. Hy verhoed dat jy kinders kry.
Ragel sê toe vir hom: Gaan slaap by my slavin Bilha. Sy sal namens my vir jou n ... | afr | 7 |
Jakob het sy reis voortgesit en engele van God het hom tegemoetgekom.
Toe Jakob hulle sien, roep hy uit: Dit is God se leër! Hy het toe die plek Maganajim genoem.
Hierna stuur Jakob boodskappers na sy broer Esau in Edom, in die landstreek Seïr.
Hy sê vir hulle: Gee die volgende boodskap vir my meneer, my broer Esau: Gr... | afr | 7 |
Teen hierdie tyd was Abraham n baie ou man. Die Here het hom op alle terreine geseën.
Op n dag sê hy vir die oudste slaaf wat oor sy huishouding aangestel is: Kom sit jou hand hier.
en lê n eed af by die Here , die God van die hemel en die aarde, dat jy nie sal toelaat dat my seun met een van hierdie plaaslike Kanaänit... | afr | 7 |
Jakob het agtergekom dat Laban se seuns hom beskinder. Jakob het ons pa se goed gesteel! het hulle gesê. Al sy rykdom het hy ten koste van ons pa bekom.
Jakob het ook opgemerk dat Laban se gesindheid teenoor hom verander het.
Toe sê die Here vir Jakob: Gaan terug na die land van jou herkoms en na jou familie toe. Ek sa... | afr | 7 |
Jakob het sy reis voortgesit en uiteindelik in die land van die mense in die ooste aangekom.
Op n afstand sien hy toe onverwags n put in die veld en tot sy verbasing sien hy ook drie troppe kleinvee wat daar lê en wag om te drink! n Swaar klip was oor die opening van die put.
Dit was die gebruik om te wag totdat al die... | afr | 7 |
Toe Jakob opkyk, sien hy vir Esau en sy man aankom. Jakob verdeel toe die kinders tussen Lea, Ragel en die twee slavinvroue.
Hy plaas sy twee slavinvroue met hulle kinders heel voor, Lea en haar kinders agter hulle en heel laaste Ragel en Josef.
Jakob self het heel voor gaan staan en sewe keer laag voor Esau gebuig.
Ma... | afr | 7 |
Op n dag het Dina, Jakob se dogter by Lea, by die jong vroue van die omgewing gaan kuier.
Maar toe Sigem haar sien, het hy haar gegryp en haar verkrag. Sigem was die seun van Gamor, heerser van die gebied en n Hewiet.
Hy het haar egter begin liefkry en haar toegeneentheid probeer wen.
Hy praat toe met sy pa daaroor. Kr... | afr | 7 |
God sê toe vir Jakob: Trek verder en gaan woon by Bet-El. Bou daar vir My n altaar. Ek is die God wat aan jou verskyn het toe jy destyds weggevlug het van jou broer Esau af.
Jakob beveel toe almal in sy huishouding: Raak ontslae van julle afgodsbeelde, was julle en trek skoon klere aan.
Ons gaan nou na Bet-El toe waar ... | afr | 7 |
Die Ismaelitiese handelaars het vir Josef Egipte toe gebring. Daar het Potifar, n amptenaar van die farao en hoof van die lyfwag, hom by hulle gekoop.
Die Here was met Josef sodat dit met hom goed gegaan het in die huis van sy Egiptiese meester.
Toe Potifar dit raaksien en besef die Here is met Josef aangesien hy sukse... | afr | 7 |
In hierdie tyd het Juda van sy broers af weggetrek na Adullam toe. Daar het hy by n man met die naam Gira uitgekom.
Daar ontmoet hy n Kanaänitiese vrou met die naam Bat-Sua en trou met haar.
Sy het swanger geraak en geboorte gegee aan n seun wat Juda Er genoem het.
Daarna het sy weer n seuntjie in die wêreld gebring en... | afr | 7 |
Jakob het hom weer in die land Kanaän gaan vestig waar sy pa gewoon het.
Nou volg die familiegeskiedenis van Jakob. Toe Josef sewentien jaar oud was, het hy dikwels sy pa se troppe vee opgepas saam met sy halfbroers, die seuns van sy pa se vroue Bilha en Silpa. Josef het by sy pa nuus aangedra oor die verkeerde dinge w... | afr | 7 |
Hier volg die familieregister van die afstammelinge van Esau .
Esau het met twee Kanaänitiese meisies getrou. Dit was Ada, dogter van Elon die Hetiet, en Oholibama, die dogter van Ana en kleindogter van Sibon die Hewiet.
Hy het ook getrou met sy niggie Basemat, dogter van Ismael en die suster van Nebajot.
Esau en Ada s... | afr | 7 |
Na n tyd het die hoof van die koning se skinkers en die hoof van sy bakkers teen hom oortree.
Die farao was baie ontevrede met die twee amptenare.
en het hulle in dieselfde tronk gegooi waar Josef was. Dit was die tronk van die hoof van Farao se lyfwag.
Die hoof van die lyfwag het Josef aangestel om hulle te bedien. To... | afr | 7 |
Daar was geen verligting van die vreeslike hongersnood wat in die gebied geheers het nie.
Toe die graan wat hulle van Egipte af gebring het, begin opraak, het Jakob vir sy seuns gesê: Gaan terug en koop weer vir ons n bietjie kos.
Maar Juda sê: Pa, die man het ons ernstig gewaarsku: Ek wil julle nie weer sien as julle ... | afr | 7 |
Jakob het gehoor dat daar in Egipte graan te koop was. Hy sê toe vir sy seuns: Hoekom staan en kyk julle vir mekaar?.
Ek het gehoor daar is graan in Egipte. Gaan soontoe en koop vir ons daarvan sodat ons kan oorleef, anders sal ons van die honger doodgaan.
Josef se tien oudste broers het toe na Egipte vertrek om daar g... | afr | 7 |
Toe kon Josef dit nie meer voor al sy personeel uithou nie. Gaan uit, almal van julle! beveel hy hulle. Daar was niemand anders teenwoordig toe Josef hom aan sy broers bekendstel nie.
Toe bars hy in trane uit. Hy het so hard gehuil dat die Egiptenaars dit gehoor het en ook die mense in die farao se paleis.
Ek is Josef!... | afr | 7 |
Toe die broers gereed was om te gaan, gee Josef bevel aan die bestuurder van sy huis: Maak al die sakke vol met soveel graan moontlik en sit elke man se geld weer terug in sy sak.
My silwerbeker moet jy bo in die sak van die jongste een sit saam met die geld wat hy vir die graan betaal het. Die bestuurder het net so ge... | afr | 7 |
Jakob het met al sy besittings die reis na Egipte aangepak. Toe hy Berseba bereik, bring hy offers aan die God van Isak, sy pa.
In die nag het God in n visioen met hom gepraat. Jakob! Jakob! het Hy geroep. Ek luister, antwoord Jakob.
Toe sê God: Ek is God, die God van jou pa. Moenie bang wees om Egipte toe te gaan nie,... | afr | 7 |
Kort hierna hoor Josef dat sy pa vinnig agteruitgaan. Hy het hom besoek en sy twee seuns, Manasse en Efraim, saamgeneem.
Toe Jakob hoor dat Josef daar aangekom het, gebruik hy al sy kragte om regop in die bed te sit.
Jakob sê vir Josef: God die Allerhoogste het in Lus in die land Kanaän aan my verskyn en my geseën.
Hy ... | afr | 7 |
Josef het na die farao toe gegaan en aan hom gerapporteer: My pa en my broers is hier van Kanaän af. Hulle het met al hulle kleinvee en grootvee en ander besittings gekom en is nou in die Gosenstreek.
Josef het vyf van sy broers met hom saamgeneem en hulle aan die farao voorgestel.
Die farao vra vir hulle: Wat is julle... | afr | 7 |
Jakob roep toe al sy seuns bymekaar en sê: Kom staan hier om my sodat ek julle kan vertel wat in die toekoms met julle sal gebeur.
Kom luister, seuns van Jakob; luister na Israel, julle vader.
Ruben, jy is my oudste seun, die kind van my kragtige jeug, die vernaamste en die sterkste.
Jy is onstuimig soos die golwe van ... | afr | 7 |
Josef het op sy pa geval en gehuil terwyl hy hom soen.
Daarna sê Josef vir sy dokters om die lyk te balsem.
Hierdie proses het dae geneem en was deel van die dae waartydens die hele Egipte oor Jakob gerou het.
Ná die routyd praat Josef met die farao se raadgewers en vra dat hulle namens hom met die farao sal praat.
Hy ... | afr | 7 |
Jakob se seuns en hulle gesinne het saam met hom na Egipte toe gegaan. Hulle was.
Ruben, Simeon, Levi, Juda.
Issaskar, Sebulon, Benjamin.
Dan, Naftali, Gad en Aser.
Josef was toe alreeds in Egipte. Jakob het op daardie stadium alreeds nasate gehad.
Josef en sy broers en daardie hele geslag is met verloop van tyd dood.
... | afr | 7 |
In hierdie tyd het n man uit die stam van Levi met n vrou uit dieselfde stam getrou.
Die vrou het verwag en n seun in die wêreld gebring. Toe sy sien hoe mooi hy is, het sy hom vir drie maande lank weggesteek.
Toe sy hom nie langer kon wegsteek nie, het sy n mandjie van riet gevat en dit met klei en pik waterdig gemaak... | afr | 7 |
Moses het sy skoonpa, Jetro, se skape opgepas. Jetro was een van die priesters van Midian. Moses het al dieper in die woestyn inbeweeg en by Horeb uitgekom. Dit is die berg van God.
Skielik het die engel van God aan hom verskyn in n vlam wat in n bos brand. Moses was verwonderd, want die bos het aanhou brand, maar dit ... | afr | 7 |
Nadat hulle met die leiers gepraat het, het Moses en Aäron na die farao gegaan. Hulle sê toe vir hom: Hoor wat sê die Here , die God van Israel: Jy moet my volk toelaat om in die woestyn vir My n fees te gaan hou.
Maar die farao spot toe en vra: Wie is hierdie Here nogal dat ek na hom moet luister om Israel te laat gaa... | afr | 7 |
Toe sê die Here vir Moses: Nou gaan jy sien wat Ek met die farao gaan doen. Ek gaan hom dwing om my volk te laat gaan. Hy sal selfs by hulle aandring om pad te gee uit sy land.
Die Here het verder vir Moses gesê: Ek is die Here .
Ek het My aan Abraham, Isak en Jakob voorgestel as God die Almagtige. Hulle het My nie gek... | afr | 7 |
Maar die Here het vir Moses gesê: Let op, Ek sal jou soos n god laat wees teenoor die farao. Jou broer, Aäron, sal jou boodskapdraer wees. Hy sal jou woorde aan die farao oordra.
Jy moet vir jou broer, Aäron, alles herhaal wat Ek vir jou sê. Hy moet dit dan weer vir die farao gaan sê. Hy sal eis dat die Israeliete uit ... | afr | 7 |
Die Here het toe vir Moses gesê: Gaan weer terug na die farao toe en sê vir hom: Hoor wat die Here sê: Laat my volk trek sodat hulle My kan gaan aanbid.
As jy weier om dit te doen, moet jy nou mooi hoor: Ek sal hordes paddas oor jou hele land laat kom.
Die hele Nylrivier sal vol van hulle wees. Hulle sal uit die rivier... | afr | 7 |
Gaan weer terug na die farao toe, het die Here Moses beveel. Sê vir hom: Dit is wat die Here , die God van die Hebreërs, sê: Jy moet my volk laat gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.
As jy weier om hulle te laat gaan en aanhou om hulle terug te hou.
sal die Here n dodelike siekte laat uitbreek onder al die diere in die... | afr | 7 |
Die Here sê toe vir Moses: Gaan weer terug na die farao toe. Ek het hom en sy amptenare onwillig gemaak sodat Ek hierdie rampe oor hulle kan laat kom.
Jy sal vir jou nageslag kan vertel wat Ek alles met die Egiptenaars gedoen het en wat Ek alles tussen hulle laat gebeur het. Ek doen dit sodat julle kan weet dat Ek die ... | afr | 7 |
Toe sê die Here vir Moses: Ek gaan nog een verdere ramp oor die farao en Egipte laat kom. Daarna sal hy julle laat gaan. Om die waarheid te sê, hy sal so graag van julle ontslae wil raak dat hy julle van hier af gaan wegjaag.
Sê vir die mans en vroue van die volk dat hulle by hulle bure goue en silwerware moet eis.
Mos... | afr | 7 |
Die Here het toe vir Moses gesê:.
Elke oudste seun in Israel moet aan My opgedra word. Die een wat eerste gebore word, behoort aan My, of dit nou n mens of n dier is.
Moses het toe vir die volk gesê: Ons moet altyd hierdie dag onthou waarop ons weg is uit Egipte waar ons slawe was. God het ons met sy groot krag daar ui... | afr | 7 |
Moses het egter bly teëstribbel: En as hulle my nie glo nie? Hulle sal nie doen wat ek vir hulle sê nie. Hulle sal sommer sê: Jy het nie regtig die Here ontmoet nie.
Toe vra die Here vir hom: Wat het jy daar in jou hand? n Herderstok, antwoord Moses.
Gooi dit op die grond neer, het die Here vir hom gesê. Hy gooi dit to... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê:.
Sê vir die Israeliete hulle moet wegdraai en gaan kamp opslaan by Pi-Hagirot. Hulle kamp moet langs die see staan reg teenoor Baäl-Sefon, tussen Migdol en die see.
Die farao sal dan dink dat die Israeliete verdwaal het en die woestyn hulle gevang het.
Ek sal die farao weer hardkoppig maak.... | afr | 7 |
Moses en die Israeliete het toe hierdie lied vir die Here gesing: Ek wil oor die Here sing, want Hy is geweldig groot; Hy het perd en oorlogwa in die see gesmyt.
My krag en my sterkte kom van die Here . Hy gee my die oorwinning. Hy is my God. Ek wil Hom loof. Hy was my voorouers se God. Ek wil sy Naam verhoog.
Die Here... | afr | 7 |
Die Israeliete is weg van Elim af en het by die Sinwoestyn tussen Elim en Sinaiberg aangekom. Dit was n maand nadat hulle uit Egipte weg is.
Daar in die woestyn het almal teen Moses en Aäron begin uitvaar:.
Die Here kon ons eerder in Egipte laat doodgaan het. Daar was ten minste genoeg om te eet. Nou het julle ons hier... | afr | 7 |
Die Israeliete is van die Sinwoestyn af weg en die Here het hulle gelei totdat hulle by Refidim uitgekom het. Daar was egter nie genoeg water vir die volk om te drink nie.
Die volk het met Moses gestry. Hulle het van hom geëis: Ons wil water hê om te drink! Maar Moses het vir hulle gesê: Waarom stry julle met my? Waaro... | afr | 7 |
Moses se skoonpa, Jetro, die priester van Midian, het gehoor van alles wat God vir Moses en sy volk gedoen het. Hy het gehoor hoe die Here hulle uit Egipte verlos het.
Sy skoonpa het toe sy vrou, Sippora, en sy twee seuns saam met hom na Moses gebring. Moses het haar destyds na haar pa teruggestuur.
Sy een seun se naam... | afr | 7 |
Die Israeliete het in die woestyn van Sinai aangekom presies twee maande nadat hulle uit Egipte weg is.
Nadat hulle by Refidim opgepak het, het hulle in die woestyn van Sinai aangekom. Israel het daar in die woestyn kamp opgeslaan, reg teenoor die berg.
Moses het teen die berg uitgeklim na God toe. Die Here het bo van ... | afr | 7 |
God het al die volgende voorskrifte gegee:.
Ek is die Here jou God. Dit is Ek wat jou bevry het uit Egipte waar jy n slaaf was.
Jy mag nie nog ander gode buiten My aanbid nie.
Jy mag nie vir jouself afgode maak wat soos voëls of diere of visse lyk nie.
Jy mag nie voor hulle kniel om hulle te aanbid nie. Ek, die Here jo... | afr | 7 |
Gee die volgende reëls vir Israel:.
Wanneer jy n Hebreeuse slaaf vir jou koop, moet hy net ses jaar vir jou werk. In die sewende jaar moet jy hom vrylaat. Hy skuld jou niks verder nie.
As hy ongetroud was toe jy hom gekoop het, moet jy hom ongetroud vrylaat. As hy reeds getroud was toe jy hom gekoop het, moet sy vrou s... | afr | 7 |
Iemand wat n bees of n skaap steel en dit dan slag of verkoop, moet daarvoor boete betaal. Hy moet vyf keer soveel betaal as wat die bees werd was. Vir die skaap moet hy vier keer soveel betaal.
As n dief op heterdaad betrap word terwyl hy besig is om in te breek en hy word noodlottig gewond, is die persoon wat hom doo... | afr | 7 |
Moenie valse gerugte versprei nie. Moenie met misdadigers saamsweer en valse getuienis in hulle guns aflê nie.
Moenie agter die meerderheid aangaan en ook verkeerd doen nie. Wanneer jy in n hofsaak moet getuig, moet jy nie agter die meerderheid aanhardloop en die waarheid verdraai nie.
Jy mag ook nie jou getuienis verd... | afr | 7 |
Maak n vierkantige altaar van akasiahout. Dit moet twee en n half meter aan elke kant wees en een en n half meter hoog.
Sit n horing vas op elke hoek. Alles moet n eenheid vorm. Trek die altaar en die horings met koper oor.
Die houers vir die as, die grafies, die bakke, die vleishake en die vuurpanne vir die altaar moe... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê:.
Sê vir die Israeliete dat elkeen wat graag wil vir My n offer kan bring.
Jy kan namens My vrywillige offers aanvaar van goud, silwer, koper.
van blou, pers of bloedrooi wol, van linne, van bokhaar.
van rooigekleurde vel, van gebreide vel, van akasiahout.
van olyfolie vir die lampe, van geu... | afr | 7 |
Maak die tabernakel uit tien stukke materiaal. Daar moet blou, pers en bloedrooi draad in die materiaal ingeweef word. Daar moet ook gerubs daarop uitgeborduur word.
Elke stuk materiaal moet veertien meter lank wees en twee meter breed. Al tien stukke moet ewe groot wees.
Werk vyf stukke aan mekaar om een stel te vorm.... | afr | 7 |
Laat jou broer, Aäron, en sy seuns Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar naderkom. Hulle is anders as die res van die volk. Hulle is my priesters. Hulle sal vir My by die tent werk.
Maak vir Aäron klere wat hom van die ander kan onderskei. Dit moet pas by sy werk.
Gee opdrag vir die manne wat die bekwaamheid het om vir Aäron... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê: Klim op hiernatoe. Bring Aäron, Nadab, Abihu en leiers van die Israeliete saam met jou. Hulle moet n entjie weg staan en My van daar af aanbid.
Moses, net jy mag naby aan die Here kom. Die ander mag nie naderkom nie. Die volk self mag glad nie teen die berg uitklim nie.
Moses het na die vol... | afr | 7 |
Maak ook n klein altaar van akasiahout om wierook daarop te brand.
Dit moet aan die kante n halwe meter breed wees en n meter hoog. Op die hoeke moet daar horings wees wat uit dieselfde hout gemaak is om n eenheid te vorm.
Jy moet die bokant, die kante en die horings met suiwer goud oortrek. Sit n rand van goud reg ron... | afr | 7 |
Die Here het ook vir Moses gesê:.
Ek het Besaleël, die seun van Uri en kleinseun van Gur uit die stam van Juda, gekies.
My Gees gee vir hom die kennis, begrip en vaardigheid om verskillende dinge te kan maak.
Hy kan kunstige voorwerpe uit goud, silwer en brons maak.
Hy kan edelstene graveer en monteer en houtsnywerk do... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê: Jy en die volk wat jy uit Egipte gelei het, moet nou maar van hier af verder trek. Gaan na die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob beloof het. Toe het Ek belowe dat Ek hierdie land vir hulle nageslag sal gee.
Ek sal n engel voor julle uitstuur. Ek sal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, F... | afr | 7 |
Toe die volk sien dat Moses lank wegbly en nie van die berg af kom nie, het hulle na Aäron toe gegaan. Hulle het vir hom gesê: Maak vir ons n god wat ons kan lei. Ons weet nie wat van hierdie man Moses geword het wat ons uit Egipte weggelei het nie.
Aäron het toe vir hulle gesê: Haal julle vroue en seuns en dogters se ... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê: Kry twee plat klippe gereed. Ek sal weer al die woorde wat op die klippe was wat jy stukkend gegooi het, daarop skryf.
Wees môre-oggend vroeg gereed daarmee sodat jy die berg kan uitklim. Ontmoet My bo-op die berg.
Niemand anders mag saam met jou teen die berg uitklim nie. Daar mag nêrens o... | afr | 7 |
Besaleël, Oholiab en al die ander persone vir wie die Here die kennis, verstand en vaardigheid gegee het om die werk by die tabernakel te doen, moet alles maak soos die Here gesê het.
Moses het toe Besaleël en Oholiab laat kom saam met al die ander vir wie God toegerus het en wat gewillig was om die werk te doen.
Hulle... | afr | 7 |
Moses het al die Israeliete laat bymekaarkom. Hy het vir hulle gesê: Hier is die voorskrifte wat die Here vir julle gegee het:.
Julle moet ses dae lank julle werk doen. Die sewende dag moet vir julle n heilige dag wees wat aan die Here gewy word en waarop gerus moet word. Enigeen wat op daardie dag werk, moet doodgemaa... | afr | 7 |
Besaleël het toe die ark van akasiahout gemaak. Dit was een en n kwart meter lank en n driekwart meter breed.
Hy het dit aan die binne- en buitekant met goud oorgetrek. Buite-om het dit n versierde rand gekry.
Daar was vier ringe onder aan elke hoek, twee ringe aan elke kant.
Besaleël het drapale van akasiahout gemaak,... | afr | 7 |
Hy het toe die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, elke kant twee en n halwe meter breed en die hoogte was een en n half meter.
Hy het horings aan die vier hoeke aangebring om n eenheid met die res te vorm. Hy het toe die altaar met koper oorgetrek.
Al die gereedskap wat by die altaar gebruik is... | afr | 7 |
Vir die priesters het hulle klere van blou, pers en bloedrooi materiaal gemaak. Hulle moes hierdie klere dra wanneer hulle by die heiligdom diens gedoen het. Hulle het dit presies net so gemaak soos die Here vir Moses gesê het.
Die skouerkleed was van fyn linne waarin gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol geweef was... | afr | 7 |
Die Here het na Moses van die tent van ontmoeting af geroep en vir hom gesê:.
Gee die volgende opdragte vir die Israeliete: Wanneer julle vir die Here diere offer, moet julle dit uit julle bees- of skaaptroppe vat.
As julle n bees as n brandoffer bring, bring dan n bul sonder enige liggaamsgebrek. Bring die bul na die ... | afr | 7 |
As jy n graanoffer vir die Here bring, moet dit van die beste meel wees. Gooi olyfolie daarop en besprinkel dit met wierook.
Bring hierdie offer na een van Aäron se seuns. Hy sal n hand vol van die meel gemeng met olyfolie neem en dit saam met al die wierook op die altaar verbrand. Dit verteenwoordig al die meel. Dit i... | afr | 7 |
As iemand geroep word om te getuig oor iets wat hy gehoor of gesien het en hy doen dit nie, sal hy daarvoor verantwoordelik gehou word. So n persoon mag ook gestraf word.
As iemand aan iets raak wat onrein is, soos die karkas van n dier wat onrein is, of dit nou n wilde of mak dier is of selfs iets wat op die grond kru... | afr | 7 |
As jy n maaltydoffer uit jou beestrop wil bring, gebruik n bul of n koei. Die dier wat jy vir die Here offer, mag nie enige gebreke hê nie.
Lê jou hande op die kop van die dier en slag dit by die ingang van die tent van ontmoeting . Aäron se seuns, die priesters, sal dan die bloed van die dier teen die kante van die al... | afr | 7 |
En die Here het aan Moses gesê:.
Sê nou maar iemand sondig teen die Here deur valslik vir sy buurman te vertel dat iets wat aan hom toevertrou is, verlore geraak het of gesteel is. Of sê nou maar iemand was oneerlik met iets wat in veilige bewaring vir hom gegee is, of hy het iets gevat deur dit te steel of af te pers.... | afr | 7 |
Na die wydingseremonie, op die agtste dag, het Moses vir Aäron en sy seuns en die leiers van Israel bymekaargeroep.
Hy het vir Aäron gesê: Neem n jong bul as n sonde-offer en n ram as n brandoffer en gee dit vir die Here . Al twee diere moet sonder enige liggaamsgebrek wees.
Sê dan vir die Israeliete om n bokram as son... | afr | 7 |
Dit is die voorskrifte vir die skuldoffer, wat n baie heilige offer is.
Die dier wat geoffer word as n skuldoffer, moet geslag word waar die brandoffers geslag word. Die bloed moet teen die kante van die altaar gesprinkel word.
Die priester sal dan al die vet op die altaar offer, dit beteken die vet van die stert, die ... | afr | 7 |
Aäron se seuns Nadab en Abihu het gloeiende kole in hulle vuurpanne gesit en wierook daaroor gesprinkel. Op dié manier was hulle ongehoorsaam aan die Here omdat hulle n ander soort vuur voor Hom gebrand het as wat die Here beveel het.
Vuur het van die Here afgekom en hulle verbrand en hulle is daar voor die Here dood.
... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses en Aäron gesê:.
Gee die volgende instruksies vir die Israeliete: Die diere wat julle vir kos mag gebruik.
sluit die diere in wat volledig gesplete hoewe het en herkou.
Van die volgende diere wat hier genoem word, mag julle nie eet nie omdat hulle óf gesplete hoewe het óf herkou, maar nie albei ni... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê: Gee hierdie instruksies aan die Israeliete:.
Wanneer n vrou swanger word en geboorte skenk aan n seun, sal sy vir sewe dae onrein wees, net soos gedurende haar menstruasie.
Op die agtste dag moet die seuntjie besny word.
Daarna moet die vrou vir nog dae wag totdat sy ophou bloei ná die gebo... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses en Aäron gesê:.
Gee hierdie verdere instruksies aan die Israeliete: Enige man met afskeiding uit die geslagsorgaan is onrein as gevolg van die afskeiding.
Die onreinheid is van toepassing ongeag of die afskeiding aanhou of ophou. In elke geval is die man onrein.
Enige bed waarop so iemand lê of e... | afr | 7 |
Toe het die Here vir Moses gesê:.
Gee vir Aäron en sy seuns en vir al die Israeliete hierdie bevele van die Here :.
As enige Israeliet n bees of skaaplam of bok êrens binne of buite die kamp offer.
en dit is nie n offer vir die Here wat hy na die ingang van die tent van ontmoeting bring nie, is hy skuldig aan bloedverg... | afr | 7 |
Die Here het ook vir Moses gesê:.
Sê vir jou volk, die Israeliete: Ek is die Here julle God.
Moenie maak soos die Egiptenaars by wie julle gewoon het of soos die Kanaäniete na wie toe Ek julle neem nie. Moenie hulle manier van lewe navolg nie.
Gehoorsaam eerder al my voorskrifte en kom my bepalings noukeurig na, want E... | afr | 7 |
Die Here het vir Moses gesê:.
Gee vir die Israeliete hierdie instruksies. Dit is instruksies wat van toepassing is op sowel gebore Israeliete as die vreemdelinge wat tussen julle lewe. As enigiemand onder julle hulle kinders aan Molek as brandoffers wy, moet hulle deur die mense van die gemeenskap gestenig word.
Ek sal... | afr | 7 |