text stringlengths 0 620k |
|---|
Afrika |
Afrika Oppervlakte 30 221 532 km² (2de) Bevolking 1,1 miljard (2013, 2de) Bevolkingsdigtheid 36,4/km² Lande 54 (en 2 omstrede) Afhanklike gebiede 7 Taalfamilies Afro-AsiatiesNiger-KongoKhoisanNilo-SahariesAustronesiesIndo-Europees Tydsones UTC-1 (Kaap Verde) tot UTC+4 (Mauritius en Seychelle) Grootste stede Lagos Kaïro... |
Lys van Afrikaanse digters |
Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters: == A == * Jan Afrika (sien Breyten Breytenbach) * Hennie Aucamp == B == * Pirow Bekker * Ronnie Belcher * Marié Blomerus * Peter Blum * Boerneef * Russell Boezak * D.P.M. Botes * Stephan Bouwer * Breyten Breytenbach (Jan Blom, Jan Afrika) * P.W. Buys == C == * Jan Lion C... |
Australasië |
Australasië (Latyn: Australasia, letterlik: "suid van Asië") is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea,HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, die daaromliggende eilande van Melanesië en ook 'n deel van Indonesië. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die ... |
Antofagasta |
Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit. Die stad is aan die Stille Oseaan geleë en is die hawe-afsetpunt vir die kopermyne van La Escondida en Chuqui... |
Argitektuur |
Argitektuur (afgelei van die Latynse architectura en ontleen van die Griekse ἀρχιτεκτονία architektonía "boukuns, argitektuur" en ρχιτέκτων architekton "argitek", 'n samestelling van ρχι- "hoof" en τέκτων "skepper") is die ambag, kuns en wetenskap om geboue en strukture te ontwerp. Die presiese definisie van boukuns en... |
Algebra |
Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook an... |
Biologie |
Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing. == Oorsig va... |
Boeddhisme |
Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie (Sanskrit: dharma; Pali: dhamma). Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha ("die verligte een"). Volgens die Boeddhistiese tradisie het die Boeddha tu... |
Balto-Slawies |
Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tale is argaïes en daar word geglo d... |
Bloemfontein |
Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse Vrystaatprovinsie en die land se sesde grootste stad. Dit is sedert 1910 (as die geregtelike hoofstad) een van die drie hoofstede van die Republiek van Suid-Afrika. Die ander twee hoofstede is Kaapstad (die wetgewende hoofstad) en Pretoria (die uitvoerende hoofstad).... |
Breyten Breytenbach |
Plaintext Wikipedia (Afrikaans)
Compressed plaintext articles from Afrikaans Wikipedia. One current main-namespace revision per non-redirect article; titles and cleaned text are stored as UTF-8 in independent gzip shards.
Produced and maintained by cheeseonamonkey/PlainTextWikipedia.
Build status: COMPLETE — 2/2 root shards recovered (4 leaf archives). All planned page ranges recovered.
Format
Each .txt.gz shard has three lines per article (title, single-line body, blank separator):
Article title
Cleaned article body
Next title
Next article body
Shard files are normally named afwiki_01_of_NN.txt.gz, etc. If one shard fails, recovery splits it into named halves like afwiki_01a_of_NN.txt.gz and afwiki_01b_of_NN.txt.gz; a failing half can split again (01ba, 01bb, etc.). Only successful, non-overlapping leaves are published.
The machine-readable coverage file data/build-manifest.json records which roots and subranges completed. Always check its complete flag before treating a dataset as exhaustive. These are raw text archives, not structured rows with title and body fields in the Hugging Face datasets API.
Example: download and read
import gzip
from huggingface_hub import HfApi, hf_hub_download
repo = "ffatty/plaintext-wikipedia-full-afrikaans"
files = sorted(
path for path in HfApi().list_repo_files(repo, repo_type="dataset")
if path.startswith("data/") and path.endswith(".txt.gz")
)
path = hf_hub_download(repo, filename=files[0], repo_type="dataset")
with gzip.open(path, "rt", encoding="utf-8") as stream:
title = stream.readline().rstrip("\n")
body = stream.readline().rstrip("\n")
print(title, body[:200])
Sources and attribution
- cheeseonamonkey/PlainTextWikipedia — maintained converter and publisher.
- daveshap/PlainTextWikipedia — original upstream project (unmaintained).
- Wikimedia dumps — article source.
Wikipedia content is released under Creative Commons Attribution-ShareAlike (CC BY-SA); the conversion code is MIT licensed. Follow the applicable Wikimedia reuse requirements, including author attribution.
Generated by cheeseonamonkey/PlainTextWikipedia. Source data: Wikimedia dumps.
- Downloads last month
- 42